Home | Pinzgauer | PinZ²yl | Santa Gertrudis | Nguni | Commercial Cattle | Random Gallery

News Print, e-mail or create a PDF from this page

Bloemfontein Rolbalklub

17 Oktober 2014

Van links na regs is Louisa Smuts, Lara York, Norma Seyfferdt en Brunie Gerber die dames van Bloemfontein Rolbalklub met hul ZZ2 en PinZ²yl hemde.


Van links na regs is Louisa Smuts, Norma Seyfferdt, Lara York en Brunie Gerber die dames van Bloemfontein Rolbalklub met hul ZZ2 en Pinzgauer hemde.




M-Bulletin: 5 Sep 2014

9 September 2014

Skouinsette Hoërskool Merensky.

READ ON...




Farmer's Weekly

29 August 2014

Merging old values with new management culture.

READ ON...




ARC National Beef Performers Awards

6 Junie 2014

The ARC's annual National Beef Performers Awards took place on Thursady 29 August at Spring Show in which many of South Africa's top achievers participated.

READ ON...




Achivers, Supreme champions crowned at the Royal Show

5 Junie 2014 www.farmersweekly.com, May 31, 2014 Farmer’s weekly, page 23

The ARC's annual National Beef Performers Awards took place on Thursady 29 August at Spring Show in which many of South Africa's top achievers participated.

READ ON...




Royal Skou, PinZ²yl maak skoonskip

5 Junie 2014 www.Landbou.com, 13 Junie 2014 Landbouweekblad, bladsy 21

After years of experimentation, cow breeders recieve top awards.

READ ON...




Merensky Noordelike Landbouskou

6 Junie 2014

Die Plasies se eerste groot jeugskou het Vrydag, 30 Mei, tydens die Noordelike Landbouskou te Polokwane, plaasgevind.

LEES MEER...




Meer as net geluk

Veeplaas, Izak Hofmeyer - 16 Januarie 2014

As jy enigsins 'n belangstelling in skou-uitslae het, sal jy wel deeglik bewus wees van die fenominale sukses wat die Pinzgauer en PinZ2yl beesrasse oor die afgelope jaar of twee in die skouring gesmaak het.

LEES MEER...Deel 1

LEES MEER...Deel 2




Sewe kalfies!

Letaba Herald - 8 November 2013

Merensky se PinZ2yl stoet het die afgelope paar maande met sewe kalfies gegroei en 'n slag-os projek is afgehandel na baie navorsing.

LEES MEER...




Pinzgauers Bo!

2 Oktober 2013

Die Suid-Afrikaanse Pinzgauer Beestelers Genootskap het vanjaar die voorreg gehad om die vyfjaarlikse kongres van die International Pinzgauer Cattle Breeders Association (IPCBA) aan te bied. ZZ2 se Hoof Uitvoerende Beampte, Tommie van Zyl, wat ook die vise-president van die IPCBA is, het goedgunstelik aangebied dat ZZ2 as hoofborg vir hierdie geleentheid sal optree.

LEES MEER...




Goeie mengsel van geesdrif en professionalisme nodig

Landbouweekblad - 27 September 2013

Die wêreld het nie slegs voor nuwe probleme te staan gekom nie, maar daar is ook geleenthede wat benut kan word, het mnr. Hans Scharfetter, voorsitter van die Internasionale Pinzgauer-beestelersvereniging, op die internasionale kongres van dié genootskap in Preoria gesê.

LEES MEER...




Beesbedryf doen iets reg - al 10 000 jaar lank

Landbouweekblad - 27 September 2013

Daar is geen resep wat iemand kan leer om volhoubaar te boer nie, maar slegs aanpassing kan dit doen, het prof. Erik Holm, ekoloog en direksielid van die ZZ2-boerdery gesê.

Die beesbedryf is die oudste bedryf en na 10 000 jaar steeds volhoubaar. Dus doen beesboere iets reg. Dit kom op aanpassing by omstandighede neer.

LEES MEER...




Prestasie Toetsklas wenner vir 2013

26 September 2012

Paul Bester en Rudi van Graan.




LNR Spesiale Prestasie Toetsklas 2013

26 September 2012

Groep foto van die LNR Spesiale Prestasie Toetsklas 2013.




The PinZ2yl: Establishment of a new breed

Pinzgauer World Congress - 5 September 2013

Michiel Scholtz
Specialist Researcher: Applied Animal Breeding
ARC-Animal Production Institute, University of the Free State
(Inputs by Norman Maiwashe, Motshabi Mokolobate & Jurgen Hendriks)

CLICK HERE FOR THE PRESENTATION...




Taking the cream - Cappuccino men & their cows

The Cappuccino Pinzgauer Stud forms part of Bertie van Zyl Farming, widely known as ZZ2, based in the Mooketsi Valley in Limpopo, with farming operations in many other parts of the country. ZZ2 is an iconic South African farming business and a leader in the practice of biological farming methods.

READ MORE...




Nuutste vleisbees wys teelplan slaag

In Suid-Afrika se nuutste vleisbeesras is die puik produksie- en reproduksie-eienskappe van een van Europa se oudste beesrasse en die gahardheid van een die mees aangepaste, inheemse beesrasse van Afrika geslaag saamgevoeg.

LEES MEER...




Dinsdag is ingelei met Vleissentraal se Jaarlikse Fase C Prestasie toetsklas beoordeling.

Mr Zorro (Z10-464), ‘n 2 jaar oue bul van die Cappucino Pinzgauer stoet van Bertie van Zyl (Edms) Bpk is landwyd saam met 1392 ander bulle van alle rasse getoets, oor ‘n tydperk van 84 dae. Mr Zorro het ‘n daaglikse toename van 2.133 kg getoon met ‘n voer omset verhouding van 1 kg gewigstoename vir elke 5.17kg voer. Hierdie pragtige syfers asook sy visuele voorkoms, besorg dan aan Mr Zorro die kroon en titel as Vleissentraal se Fase C Prestasie toetsklas Kampioen bul.

Dinsdag is ingelei met Vleissentraal se Jaarlikse Fase C Prestasie toetsklas beoordeling




LNR se beste beestelers

Landbouweekblad - 5 Oktober 2012

Die Landbounavorsingsraad het sy jaarlikse ster-eerbewyse op die afgelope Lenteskou in Pretoria aan stoetboere oorhandig.

Kliek hier vir die volledige artikel




Local stockmen rake in Spring Show awards

Letaba Herald - 14 September 2012

Local Pinzgauer and PinZ²yl stud breeders caused an uproar at the Pretoria Spring Show last week when they won most of the prestigious awards in the cattle show ring.

Click here for the full article




Nuusbrief September 2012 - Pretoria skou

Die doel van die Pretoria Springshow is om aan die Studiegroep lede skou blootstelling te gee, veral met die oog op 2013 se Pinzgauer Wêreldkongres wat hier gehou gaan word. Skoue is ook ‘n geleentheid waar telers hul diere kan vergelyk met diere van mede-telers en daardeur kan hulle bepaal of hul teeldoelwitte in die kol is, al dan nie.

Kliek hier vir volledige nuusbrief




Agri Merensky Nuusbrief - Skou 2012

Nuusbrief / Newsletter - September 2012

Click here




Nuwe lede vir ZZ2 Livestock

Oom Paul wens ons nuutste lid Wessel Els baie welkom in die PinZ²yl familie.

Oom Paul wens ons nuutste lid Wessel Els baie welkom in die PinZ²yl familie.


Louis, Peter, Renier en oom Paul heet ons nuwe teler Leon Kruger welkom in die Pinzgauer familie.

Louis, Peter, Renier en oom Paul heet ons nuwe teler Leon Kruger welkom in die Pinzgauer familie.




Agri Merensky Nuusbrief

Nuusbrief / Newsletter - Julie / July 2012

Click here




ZZ2 Livestock on Pasella

Date of broadcast - 15 August 2012 on SABC 2.

Paul en regisseur Jana du Preez van Pasella tydens hul beplannings gesprek

Paul en regisseur Jana du Preez van Pasella tydens hul beplannings gesprek


ZZ2 Livestock on Pasella - 15 August 2012

Pasella en ZZ2 spanne




NAMPO 2012

ZZ2 Livestock at Nampo 2012

READ MORE...




PLASIES DEEL VAN TELERSGENOOTSKAP

'Merensky was in rep en roer met die aankoms van twaalf PinZ²yl stoetverse.' Diere wat deur ZZ2 aan Merensky Skool in Tzaneen geskenk is.

READ MORE...




ZZ2 STOCKMAN'S TRAINING WEEKEND

ZZ2 in association with the Pinzgauer Cattle Breeders Society of South Africa presented a stockman's training weekend from the 28th - 31st July 2011. Pinzgauer and PinZ2yl breeders from all over South Africa flocked to Mooketsi for this exciting event. With the attendance of over 120 Pinzgauer and PinZ2yl breeder's and friends - it was a huge success! Several experts like Martin Seyfferdt, Franscois de Chalain, Eric Joosten - from the ARC, Joel Mamabolo - Registrar of animal improvement, Stefan van Wyk, Johan Linde and many more attended and took part in the weekend by providing lectures, practical work sessions and presentations on the Pinzgauer and PinZ2yl breeds. Valuable information regarding selection of stud animals, their nutritional needs, the feedlot industry and general animal welfare was shared with delegates.

READ MORE...




GOLDEN PRICE FOR GOLDEN PINZGAUER BULL

ZZ2 Livestock Division's Paul Bester and his team have done it again. Together they have bred another award-winning bull, named Golden Boy, which has stud breeders buzzing all over the country. The Pinzgauer bull, Golden Boy, bred from the ZZ2 Pinzgauer Stud at Bertie van Zyl (Pty) Ltd was sold in April 2011 for a South African record price of R500 000.

READ MORE...



Home | Pinzgauer | PinZ²yl | Santa Gertrudis | Nguni | Commercial Cattle | Random Gallery
Bertie van Zyl (Edms) Bpk © 2013
These pages were developed and are being maintained by
The South African Stud Book and Livestock Improvement Association